Erf is baie sentraal gelee. Die uitsig is pragtig vanaf die erf oor die meer van Saldanha tot so ver as Langebaan. Erf is nie baie styl nie, wat beteken dat boukoste nie hoog sal wees nie. Die dorp, kerk en skole is binne stapafstand gelee. U kan selfs die honde vir 'n heerlike stappie na die see neem. Click here to Translate
Size
496.00
Schools
Saldanha schools - Walking distance Curro School 15 km
Vicinity
Saldanha schools Curro Private School - 15 km Hospitals - 12 km Shopping Mall - 12km Churches, town and sea - walking distance
Times Viewed: 73 (Since listed or for the current month)