CALLING ALL R E N O V A T O R S !!!! Hier is nou 'n baie lekker warm, vriendelike gerieflike familie huis. Met sy 3 slaapkamers, waarvan die hoofkamer 'n en-suite badkamer het, en die ander twee kamers 'n volle badkamer deel is dit reeds gerieflik, wat dit nog meer "cozy" maak is die lieflike kombuis wat heeltemal met OREGON pine kaste besaai is, die oopplan effek loer uit in die sitkamer met sy houtdak effek wat hierdie lekker huis 'n regte knus gevoel gee. Dan is daar ook 'n lekker groot braaikamer / onthaal area en ook 'n gaste toilet met 'n waskamer wat uitloop na buite wat maklik toegang gee tot die wasgoedlyn en agterjaard. die enkel motorhuis is ook aan die huis vas en het ook 'n deur wat uitgaan na die GROOT agterjaard. Die erf is perfek om 'n swembad in te bou, en voor die huis is 'n baie oulike tuin wat nie baie instandhouding nodig het nie. Sentraal gelee, met gedeeltelike see uitsig. Kort bietjie opknap werk soos verf en algemene instandhouding. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants. Nowadays, St Helena Bay is one of the world's principal fishing centres and has the largest concentration of fishing factories which provide more than half of the fish produced in South Africa annually. These factories are distributed along the south-western coast of the bay and include communities like Stompneus Bay, West Point, Sandy Point and Steenberg's Cove. The cold Benguela current surges upwards along this part of the coast and brings nutrient rich waters to the bay resulting in the abundant sea life.