Now this is your perfect Holiday Home right here in the WEST COAST
Description
V A K A N S I E H U I S !!!! Dit is die perfekte vakansiehuis, met 3 baie gerieflike slaapkamers, een en-suite badkamer en een badkamer wat die ander 2 kamers gesamentlik gebruik, en 'n baie oulike kombuis met 'n sit en eetkamer oopplan effek, wat uitloop op 'n stoep area met 'n groot buitebraai is dit regtig 'n baie goeie belegging en ideaal om bietjie weg te kom van 'n besige week af. Die huis is maar net 'n paar meter van die strand af, daar is ook see uitsig van die huis af en hier WIL jy bly. Die area is veilig, baie privaat en uniek, daar is maar net oor die 80 huise en erwe in die lieflike area en dit maak net net nog meer spesiaal, die mense is altyd verwelkomend en voel mens altyd tuis! Die strand het 'n paar natuurlike baaie wat dit veilig maak om te swem, te gaan duik en lekker met 'n roeibootjie te gaan roei. Die sonsondergange en opkoms tonele is natuurlik ASEMROWEND! NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants. Click here to Translate
Bedrooms
3.00
Bathrooms
2.00
Garages
1.00
Laundry
Yes
Dining Room
Yes
Formal Lounge
Yes
Family/TV Room
Yes
Floor Type
Tile
Size
253.00
Square M Covered
180.00
Wall Type
Plaster
Schools
Hp Williams Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool
Vicinity
Hannasbaai Naby aan die Hotel Naby aan die polisiekantoor Sentraal gelee, naby winkels Baie naby aan St.helenabaai se hawe en lighuis
Rec-Room
Yes
Times Viewed: 120 (Since listed or for the current month)