Hierdie is nou die ideale belegging vir mense wat lief is vir die buitelig en groot oop spasies. Die erf het onbeperkte see uitsig. Sonsondergang en sonsopkoms oor die see is maar net een van die mooi dinge wat jy van hierdie erf te sien kan kry. Die erf kyk uit oor die baai en al sy aktiwiteite, jy sien St.Helenabaai se trollers inkom en uitgaan in die hawe in, jy sien selfs walvis en dolfyne op gereelde basis en die helder oranje sonsopkoms en ondergang is beslis een van die dorp se kwaliteit natuurtonele, natuurlik een wat nog raar ook is aangesie ons die enigste kusdorp in die land is waar jy die son oor die see sien afgaan en weer sien opkom. Die erf is ook sentraal gelee, die winkels is slegs 5 minute se ry van hier af, tog voel jy hier asof jy vryheid het soos nog nooit van te vore ervaat nie. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.
Hp Williams Laerskool Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool
Vicinity
Vasco Da Gama Drive Dokters Kamers binne 5 minute se ry Golfbaan binne 5 minute Vredenburg Inkopiesentrum 25 minute se ry Shelleypoint Golfbaan Museum St Helena bay Hotel
Times Viewed: 87 (Since listed or for the current month)