Lieflike see uitsig erf in 'n baie populere area met absoluut geen boutydperk nie.
Description
Wat 'n lieflike area met 'n mooi erf met pragtige see uitsig en oor die hawe sowel as oor Shelleypoint se lughuis, met 'n noordaansig ook is dit die ideale plek om 'n prag huis te bou. Die erf is ook sentraal gelee, naby aan die winkelsentrum en petrolstasies, asook die dokters kamers en museum, daar is ook 'n museum en 'n nege putjie golfbaan binne 'n paar minute se ry van die erf af. Hier is geen boutydperk op die erf nie, maar as jy wel begin bou moet jy elke 3 maande 'n baksteen lé. Die area is ook baie veilig en rustig, soos die hele dorp maar is. die leefstyl hier is baie kalm en jy kan gerus voel dat jy hier altyd die warmte van die weskus gasvryheid sal beleef, hier is die Weskus mense altyd vriendelik en bereidwillig. Kom bele gerus in hierdie wonderlike weskusdorpie en beleef die " Lewe " soos ons dit ken! NOTE: The main harbour at Sandy Point bustles with activity and shipbuilders and fishermen rub shoulders as they go about their daily work and St Helena bay is also known as " Agterbaai " . This sleepy little fishing village is awakening to the needs of its community. Today all manner of industries abound – from pottery making and art classes, to state-of-the-art commercial ventures such as abalone and oyster farming. Click here to Translate
Size
749.00
Schools
Hp Williams Laerskool Stompneusbaai Laerskool Vredenburg Hoerskool Vredenburg Laerskool Curro Privaatskool Langebaan
Vicinity
Museum Dokters Skole Kerk Shelleypoint Country Club & Spa Golfbaan Restaurante St Helena bay Hotel
Times Viewed: 92 (Since listed or for the current month)