Commercial
& Industrial
Buying or Selling
PROPERTY DETAILS
Bond Calculator
Add to Favourites
Click here to email the agent
Click here to SMS the agent
Mail this property to a friend
Bookmark and Share
 
 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R8,907 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 10% (R110,000)
Interest rate : 9
Ref No2601121
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbSt Helena Bay
Weather
St Helena Bay Weather
Partly Sunny
Tue
L:10°C
H:25°C
Fog
Wed
L:9°C
H:17°C
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
HeadingBaie ruim en gerieflike familie huis met see uitsig.
Description***FAMILIE HUIS *** - VAKANSIE HUIS *** perfek vir beide. Dit is 'n ongelooflike lekker bly huis, die huis is baie gerieflik gebou, al die 3 kamers is groot met ingeboude kaste & matte, die hoofkamer het 'n groot en-suite badkamer en het baie mooi see uitsig. Die kombuis is gedeeltelik oopplan wat aansluit by 'n binnebraai en dit loop weer uit na die sitkamer en eetkamer area wat natuurlik ook lieflike see uitsig het. Daar is ook 'n aparte waskamer met sy eie ingang, maar wel aan die huis vas is, dit is baie gerieflik. Die badkamer is wat die 2 kamers deel is groot beskik oor slegs 'n bad en wasbak en toilet. Die dubbele motorhuis is aan die regterkant van die huis en ry jy direk van die ingangshek in die motorhuis huis met elektriese deure. Daar is ook 'n bediende / gastekamer langs die motorhuis wat uitloop op die grasperk en agtertuin.
Die erf is lieflik groot en maklik om te onderhou, daar is baie plek agter as jy lief is vir tuinmaak kan jy 'n oulike groentetuin hier skep. Die huis is nie ver van die see af nie, 10 minute se stap en is sentraal gelee. ( Die huis kan gemeubeleerd of ongemeubeleerd gekoop word ). NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants
Click here to Translate
Bedrooms3.00
Bathrooms2.00
Garages2.00
Guest ToiletYes
KitchenYes
LaundryYes
Dining RoomYes
Formal LoungeYes
Family/TV RoomYes
PatioYes
Electric GateYes
TV AerialYes
Satellite DishYes
Size891.00
FlatYes
SchoolsHp Williams Laerskool
Sardyntjie Preprimer
Laerskool Vredenburg
Hoerskool Vredenburg
Curro Privaat Skool - Langebaan
VicinitySandypoint Hawe
Sandypoint Beach Estate
St.Helenabaai Sentrum & Total Garage
Dokters kamers 5 minute se ry
25 Minute van Vredenburg af / Privaat Hospitaal
Vredenburg Winkelsentrum 25 minute met al jou anker winkels.
Lapa/braaiYes
Staff Toilet/BathYes
StoveYes
PavingYes
AlarmYes
Security FenceYes
PetsYes
ParkingYes
SprinklersYes
ShowersYes

Times Viewed: 96 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentChantelle Mathews
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell083 490 7696

Google Map

Property For Sale: All Property for Sale Western Cape Northern Cape


Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer