Een ry van die lieflike strand af, in Steenbergs Cove.
Description
Dit is 'n baie oulike gemeenskap, die erf is op 'n hoek en slegs 'n paar tree van die strand af. Hier is 'n baie mooi kerk in die area, en die mense is vriendelik en altyd behulpsaam. As jy lief is vir visvang, en die see, dan is dit jou adres. Hier word ook 'n waterfront ontwikkeling beplan in die nabye toekoms wat natuurlik hierdie eiendomme se waarde aansienlik gaan lig as dit eers in werking is, as jy na iets soek om te koop en dalk later weer te verkoop om 'n wins te maak, dan is dit ideaal. Die winkeltjie is loopafstand van die erf af, en so ook die kerkie. Hier was al baie rolprente gemaak in en om die area en is dit beslis 'n gesogte plekkie met prag tonele, daarom die gewildheid. Die skooltjie is ook naby, die kinders kan lekker skool toe stap soggens. Dit is die ideale belegging, of jy wil kom aftree en of jy wil spekuleer. St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Click here to Translate
Steenbergs Cove Laerskool Mini Mark St.Helenabaai Hotel Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Golfbaan - 9 gatjies Vasco Da Gama Monument Museum Strand
Times Viewed: 112 (Since listed or for the current month)