Dink jy daaraan om af te tree en by die see te kom bly? Wel dan het ek net die regte plek vir jou! Hierdie huis is ideal vir n paartjie wat hulle oudag rustig naby die see wil deurbring. Of vir n pasgetroude paartjie wat met n gesin wil begin. Dis n pragtige 3 slaapkamer huise met n vol uitgeteelde badkamer en n oopplan sit en eetkamer. Hy het n enkel garage maar daar is n groot afdak vir pakeerplek agter die huis. Hy het n verhitte swembad in,en die swembad het ook n seil oor wat hom beskerm teen die reen,en wat keer dat kleintjies nie in die swembad kan inval nie. Die agter erf is heeltemal toe so as jy groot honde het hoef jy nie bekommerd te wees dat hulle dalk kan oorspring nie. Die huis is ook naby die skole.die dorp en die see. So waarvoor wag jy nog,bel my vandag nog! Click here to Translate
Bedrooms
3.00
Bathrooms
1.00
Garages
1.00
Carport
Yes
Garden
Neat and well kept
Kitchen
Yes
Dining Room
Yes
Family/TV Room
Yes
Floor Type
Laminated and Tiles
TV Aerial
Yes
Size
295.00
Square M Covered
110.00
Pool
Yes
Wall Type
Paint
Exterior
Plaster and Painted
Window Type
Steel
Ceiling Type
Painted
Other
Heated swimming pool
Other 2
Modern Kitchen
Schools
Walking distance to schools
Vicinity
Walking distance to the sea, church and shops.
Paving
Yes
Security
Yes
Showers
Yes
Storeys
FIRST FLOOR
Rooftype
Flat
Times Viewed: 102 (Since listed or for the current month)