Commercial
& Industrial
Buying or Selling
PROPERTY DETAILS
Bond Calculator
Add to Favourites
Click here to email the agent
Click here to SMS the agent
Mail this property to a friend
Bookmark and Share
 
 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R1,336 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 40% (R126,500)
Interest rate : 9
Ref No2698133
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbSt Helena Bay
Weather
St Helena Bay Weather
Partly Sunny
Tue
L:10°C
H:25°C
Fog
Wed
L:9°C
H:17°C
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
HeadingBESTE Prys vir DIE beste ERF in die ontwikkeling moenie die erf deur jou vingers laat gly nie!!!
DescriptionWat 'n ongelooflike geleentheid, dit is beslis 'n baie besonderse erf, die lieflike erf het ONBELEMMERDE see uitsig, en sal ook nooit toegebou kan word nie, daar is 'n groenstrook langs die erf wat jou uitsig verseker sowel as jou privaatheid. Die ontwikkeling is hoog teen die kop gelee en hierdie area is nog natuurlik en ongerep, daar is 'n baie mooi rots op die erf en is dit natuurlik ook nog 'n rede hoekom hierdie prag erf so uniek is. Nie net is hy 975m² nie, hy het 'n pan-handle effek ook wat jou toegang tot jou erf meer privaat maak en natuurlik meer plek vir jou om jou droomhuis op te bou. Die erf het reeds bouplanne ook sou jy dit wou saam hé. Daar is geen boutydperk nie! Die erf baie mooi gelee, beslis een van die mooiste erwe in St.Helenabaai, in die ontwikkeling genaamd Kompanjeskloof. Dit is nou 'n uitstekende beleggingsgeleentheid, en wat meer is die sonsopkoms en ondergange oor die see is uniek aan ons kusdorpie aangesien ons die enigste plek in suiderlike afrika is waar die verskyning voorkom, waar jy die son sien opkom agter die see, sowel as sak. Wat meer kan 'n mens nou voor vra? Die erf is sowat 130km vanaf Kaapstad, gelee tussen Velddrif en Paternoster. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.


Click here to Translate

Size975.00
SchoolsHp Williams Laerskool
Sardyntjie Pre-primer ( School )
Stompneusbaai Laerskool
Hoerskool Vredenburg
Laerskool Vredenburg
Curro Privaat Skool in langebaan - Curro Private School
Saldanha Laerskool / Saldanha Primary School
VicinityShelleypoint Country Club, Hotel & Spa
Golfbaan in Shelleypoint wat bestaan uit 9 gatjies
Daar is 'n museum in Shelleypoint
Daar is ook 'n monument van Vasco Da Gama
Hotel
Restaurante - Cattle Baron, Beira mar, The Sunfish
Gym
Lieflike Swem strand


Times Viewed: 76 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentChantelle Mathews
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell083 490 7696

Google Map

Property For Sale: All Property for Sale Western Cape Northern Cape


Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer