Commercial
& Industrial
Buying or Selling
PROPERTY DETAILS
Bond Calculator
Add to Favourites
Click here to email the agent
Click here to SMS the agent
Mail this property to a friend
Bookmark and Share
 
 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R1,433 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 40% (R135,700)
Interest rate : 9
Ref No2700248
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbSandy Point
Weather
St Helena Bay Weather
Partly Sunny
Tue
L:10°C
H:25°C
Fog
Wed
L:9°C
H:17°C
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
HeadingPrag HOEK erf met mooi see uitsig reg langs 'n Privaat Natuur Reservaat en in 'n rustige buurt.
DescriptionOngelooflike mooi hoek erf bo teen die koppie in Sandypoint, 'n baie mooi buurt, wel gevestig en die inwoners is al jare daar, die area is baie verwelkomend, die mense vriendelik en boonop is die area veilig. Die erf het see uitsig, en ook baie mooi uitsig oor Sandypoint Hawe. Daar is ook 'n privaat natuur reservaat agter die erf met elande and vlakvarke wat hierdie rustige area net nog meer uniek maak. Sonsopkoms is nog 'n hoogtepunt verskynsel van die erf af. Die erf is sentraal gelee, naby aan die winkel sentrums en ook oorkant die nuwe beplande marina ontwikkeling. Die sandypoint hawe is ook oos van die erf en jy sien hoe die bote inkom en uitgaan met hulle vangste vir die dag, ook as die skibote inkom met hulle snoek in die wintertyd. Dit is 'n beslis 'n goeie belegging, goeie ligging en pragtige uitsig, perfek vir 'n gesinslewe. As jy hou van rustigheid en kalmte, kom belé gerus in ons vriendelike Weskus dorpie. St.Helenabaai is een van daardie dorpies waar die mense op jou groei en jy voel jy wil altyd terug kom. St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.


Click here to Translate

ViewYes
Size885.00
SchoolsLaerskool Hp Williams
Hoerskool Vredenburg
Laerskool Vredenburg
Curro Privaat Skool in Langebaan ( sowat 40 minute se ry )
Sardyntjie Kleuterskool
VicinitySandypoint Hawe
Mini Winkel Sentrum
Kerk
Shelleypoint Golfbaan
Shelleypoint Country Club, Hotel en Spa
Museum
Vasco Da Gama Monument

Times Viewed: 102 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentChantelle Mathews
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell083 490 7696

Google Map

Property For Sale: All Property for Sale Western Cape Northern Cape


Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer