Commercial
& Industrial
Buying or Selling
PROPERTY DETAILS
Bond Calculator
Add to Favourites
Click here to email the agent
Click here to SMS the agent
Mail this property to a friend
Bookmark and Share
 
 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R481 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 40% (R45,540)
Interest rate : 9
Ref No2700250
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbSteenbergs Cove
Weather
St Helena Bay Weather
Partly Sunny
Tue
L:10°C
H:25°C
Fog
Wed
L:9°C
H:17°C
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
HeadingSteenbergs cove - Erf beskikbaar - St Helena baai
DescriptionHierdie erf is gelee in die skilderagtige St Helena baai. St. Helena baai is 'n vissersdorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die baai het sy naam gekry van Vasco da Gama wat sy vier skepe op 7 November 1497, die dag van Sintt Helena, hier geanker het. Dit was op sy eerste vaart vanaf Europa na die Ooste en sy bemanning was reeds vier maande op see. Hulle het vars water gekry uit die fonteine tussen die see en die eerste ry heuwels. Die eerste botsing tussen Europeërs en die inheemse bevolking het hier plaasgevind. 'n Bemanningslid was in 'n geveg betrokke met 'n groep Khoikhoi. Da Gama is self na bewering met 'n assegaai gewond. St. Helenabaai is die middelpunt van die kommersiële visbedryf. Die belangrikste seeprodukte is kreef, snoek, ansjovis, en sardyne. Daar is ongeveer 'n dosyn verwerkingsfabrieke langs die suidwestelike kus van Stompneusbaai tot by die mond van die Bergrivier.St. Helenabaai is die enigste plek langs die Weskus waar die son oor die see opkom. Die Cove waar die erf gelee is is n vissergemeenskap.


Click here to Translate

Size311.00
SchoolsHP Williams Primary School - Stompneus baai
Veldrif High school
Vredenburg Highschool
Curro Primary School - Langebaan
Steenbergs cove Primary School - St Helenabay.

VicinityVredenburg mall
Schools
Supermarket
Post office
Police station
Library
Butchery
Paternoster Hotel
FOssil park - Langebaan weg

Times Viewed: 117 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentMichael Küstner
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell079 872 0225

Google Map

Property For Sale: All Property for Sale Western Cape Northern Cape


Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer