200 METER VAN DIE STRAND AF! BAIE GOEIE AREA EN UITSTEKENDE BELEGGING.
Description
Mooi erf in Goldenmile Boulevard, reg langs Brittaniabaai en Shelleypoint Golflandgoed. Die erf is 600m², dit lé tussen 2 reeds beboude erwe, en daar is ook see uitsig van die erf af. Die erf is binne loopafstand van die strand af en dit is maar 200meter se stap af strand toe. Daar is geen boutydperk nie. Die area is baie bekend en veilig, die strand is pragtig en sonder klippe, hier word geswem, geski, geduik, visgevang, boot gery, en verskeie ander water aktiwiteite. Die sonsopkoms oor die see slaan jou asem weg en die sonsondergang verhelder die area met die diepste oranje en kan jy beslis die mooiste natuurtonele hier ervaar. Die dolfyne kom speel gereeld hier in die baai en af en toe kom kalf die walvisse in die vlakwater oor ons baaie so stil en ongesteurd is. Goldenmile is omtrent so 'n uur en 'n half van Kaapstad af en daar is 'n golfbaan so 5 minute se ry van die erf af. Britannia lies buried beneath the waters of the so-named bay and the wrecks of many other old sailing ships offer up a challenge to the underwater diver. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants Click here to Translate
View
Yes
Size
600.00
Schools
Hp Williams Laerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Hoerskool Curro Privaat Skool ( Langebaan - 40 minute se ry )
Vicinity
Golden mile Boulevard Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Golfbaan Museum STRAND
Times Viewed: 95 (Since listed or for the current month)