Hierdie erf is geleê in Brittania beach Estate in St Helena Baai. Brittannia beach Estate vorm deel van Brittania bay en die Goldenmile. Hierdie erf is ongeveer 375m van die strand af geleê en dus geskik vir n vakansie huis. St. Helenabaai is 'n vissersdorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die baai het sy naam gekry van Vasco da Gama wat sy vier skepe op 7 November 1497, die dag van Sint Helena, hier geanker het. Dit was op sy eerste vaart vanaf Europa na die Ooste en sy bemanning was reeds vier maande op see. Hulle het vars water gekry uit die fonteine tussen die see en die eerste ry heuwels. Die eerste botsing tussen Europeërs en die inheemse bevolking het hier plaasgevind. 'n Bemanningslid was in 'n geveg betrokke met 'n groep Khoikhoi. Da Gama is self na bewering met 'n assegaai gewond. St. Helenabaai is die middelpunt van die kommersiële visbedryf. Die belangrikste seeprodukte is kreef, snoek, ansjovis, en sardyne. Daar is ongeveer 'n dosyn verwerkingsfabrieke langs die suidwestelike kus van Stompneusbaai tot by die mond van die Bergrivier.St. Helenabaai is die enigste plek langs die Weskus waar die son oor die see opkom.
HP Williams Primary School - Stompneus baai Veldrif High school Vredenburg Highschool Curro Primary School - Langebaan Steenbergs cove Primary School - St Helenabay.
Vicinity
Vredenburg mall Schools Supermarket Post office Police station Library Butchery Paternoster Hotel FOssil park - Langebaan weg
Times Viewed: 68 (Since listed or for the current month)