Commercial
& Industrial
Buying or Selling
PROPERTY DETAILS
Bond Calculator
Add to Favourites
Click here to email the agent
Click here to SMS the agent
Mail this property to a friend
Bookmark and Share
 
 

Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R3,118 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 10% (R38,500)
Interest rate : 9
Rental
Ref No2702469
ProvinceWestern Cape
CitySt Helena Bay - Suburb Trends
SuburbSt Helena Bay
Weather
St Helena Bay Weather
Partly Sunny
Tue
L:10°C
H:25°C
Fog
Wed
L:9°C
H:17°C
Meestal Sonnig
Thu
L:9°C
H:20°C
Kans vir Reën
Fri
L:7°C
H:16°C
HeadingSteenbergs Cove - 3 bedroom home with seaview out of all the bedrooms.
Description3 slaapkamer dubbelvlak woning met see uitsig uit al die slaapkamers uit. Die onderste vertrek bestaan uit die sitkamer en eetkamer en 'n kombuis, gaste toilet en dan is daar ook direkte toegang tot die motorhuis van die binnekant van die huis af. Die boonste vertrek gaan op met 'n stel trappe na 3 slaapkamers en 'n badkamer, sowel as 'n balkon wat ook uitkyk oor die see. Daar is 'n bietjie werk nodig aan die huis, die huis is onlangs gebou en die trappe is nog nie gepleister nie, maar dit is nie baie werk nie. Die huis is loopafstand van die strand af, daar is reeds huise weerskante van die woning gebou. Dit is in 'n klein area, en in 'n vissersgemeenskap. Daar is 'n kerkie daar naby en hier word 'n waterfront ontwikkeling beplan vir die nabye toekoms wat hierdie eiendomme se waardes aansienlik sal laat styg in die toekoms. As jy die potensiaal het om groot te dink, moet jy beslis in die ontwikkeling belé, hier gaan nog groot dinge gebeur. St.Helenabaai is 'n klein en vriendelike gemeenskap en kan jy die gasvryheid van die vissermanne met niks vergelyk nie. St.Helenabaai is beslis 'n weskus dorpie met lieflike karakter! St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.


Click here to Translate

Bedrooms3.00
Bathrooms1.50
ViewYes
Garages1.00
Guest ToiletYes
KitchenYes
Formal LoungeYes
Family/TV RoomYes
TV AerialYes
Size180.00
SchoolsSteenbergs Cove Laerskool
Hp Williams Laerskool
Sardyntjie Pre Primer
Vredenburg Hoerskool
Vredenburg Laerskool
Curro Privaat Skool ( Langebaan, sowat 40 minute se ry ).
VicinitySteenbergs Cove
St.Helenabaai Hotel
Sandypoint Hawe
Shelleypoint Country Klub, Hotel & Spa
Shelleypoint Golfbaan ( 9 putjies )
Museum
Vasco Da Gama Monument
PetsYes
ParkingYes

Times Viewed: 96 (Since listed or for the current month)

Agent Info

AgentChantelle Mathews
View all my properties

Agent Phone Number022 736 2088
Cell083 490 7696

Google Map

Property For Sale: All Property for Sale Western Cape Northern Cape


Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer