Tipiese Weskus Styl huis gebou tussen die natuur met ongelooglike mooi see uitsig uit alle vertrekke
Description
Hierdie lieflike dubbelverdieping see uitsig huis is gelee in n baie oulike en privaat area genaamd Brandhuis, hierdie area het baie geskiedenis aan sy naam en moet jy tog bietjie kom sit en luister na die interessante verlede van die gewilde en gesogte area. Die huis bied 5 slaapkamers, waarvan een 'n woonstel of bediende kamer kan wees. 4 van die kamers het see uitsig en 3 van hulle loop uit op 'n groot balkon area met ongelooglike mooi see uitsig en nie net dit nie daar is verskriklike mooi rotse aan die ooste kant van die huis wat hierdie weskus styl huis net nog meer privaat en uniek maak. Die hoofkamer het 'n baie groot en-suite badkamer en daar is ook nog 'n aparte badkamer wat deur die ander 3 kamers bo gedeel word, daar is ook 'n waskamer bo. Dan op die onderste vloer is die oopplan kombuis met groot leefarea en sitkamer wat inloop in 'n ekstra sitkamer area met 'n kroeg gedeelte wat oopmaak op die rotsagtige skema. Hierdie huis is perfek vir 'n gastehuis of 'n groot familie. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants Click here to Translate
Bedrooms
5.00
Bathrooms
2.50
View
Yes
Garages
2.00
Guest Toilet
Yes
Kitchen
Yes
Laundry
Yes
Dining Room
Yes
Formal Lounge
Yes
Family/TV Room
Yes
Patio
Yes
Staff Accommodation
Yes
TV Aerial
Yes
Satellite Dish
Yes
Flat
Yes
Schools
Hp Williams Laerskool Sardyntjie Pre-primer Stompneusbaai Laerskool Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool in langebaan
Vicinity
Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Golfbaan in Shelleypoint wat bestaan uit 9 gatjies Daar is 'n museum in Shelleypoint Daar is ook 'n monument van Vasco Da Gama Hotel Restaurante Gym Strand
Lapa/braai
Yes
Staff Toilet/Bath
Yes
Stove
Yes
Study
Yes
Pantry
Yes
Paving
Yes
Security
Yes
Alarm
Yes
Pets
Yes
Parking
Yes
Showers
Yes
Times Viewed: 112 (Since listed or for the current month)