Wat 'n prag erf reg langs 'n groenstrook met ONGELOOFLIKE MOOI see uitsig.
Description
Prag erf, op 'n hoek en reg langs 'n groenstrook. Die erf is 650m² en hier sien jy net see vir 180grade. Die rotsagtige area beklemtoon die ongerepte natuurskoon en maak hierdie area nog uniek teen die res van die ontwikkelinge in die dorp. Die erf kyk ook noord wat beteken die wind kom van agter af en nie direk in jou uitsig in nie. Hier is uitsig oor die stompneusbaai se hawe en natuurlik sien jy Shelleypoint se lighuis ook en beleef jy ook die son opkom en sak oor die see, St.helenabaai is die enigste plek in Suidelike Afrika waar hierdie natuurtoneel voorkom en kan mens hierdie diep oranje geel strale oor die see as beslis een van die mooiste verskynsels in die weskus sien. Die area is veilig en stil en daar is ook geen boutydperk nie. Daar word tans nou 'n nuwe huis agter die erf gebou. Dit is 'n uitstekende beleggingsgeleentheid, die prys is ook helfde minder as aankoopprys omrede die eienaar moet verkoop. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants Click here to Translate
View
Yes
Size
650.00
Schools
Hp Williams Laerskool Sardyntjie Pre-primer Stompneusbaai Laerskool Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool in langebaan
Vicinity
Shelleypoint Country Club, Hotel & Spa Golfbaan in Shelleypoint wat bestaan uit 9 gatjies Daar is 'n museum in Shelleypoint Daar is ook 'n monument van Vasco Da Gama Hotel Restaurante Gym Strand
Times Viewed: 92 (Since listed or for the current month)