See uitsig erf in Sekuriteitsontwikkelings SLEGS EEN Ry van die strand af.
Description
Die lieflike see uitsig erf is slegs een ry van die strand af in die ontwikkeling Sandypoint Beach Estate in St.Helenabaai, 'n lieflike knus Weskus dorpie slegs 90 minute noord van Kaapstad. Die ontwikkeling word bewaak met 24 uur sekuriteit en is reeds omhein ook. Die erf is ook sentraal gelee, naby aan Sandypoint se hawe en mini winkelsentrum. Daar is geen bou tydperk verbonde aan die erf nie, maar wel 'n sekere boustyl wat natuurlik die vorm van die weskus omgewing moet aanvul. Die strand het 'n paar klein baaie waar jy kan swem en visvang. Die erf kyk ook noord en loer mooi vir Shelleypoint en die lighuis. Jy ervaar ook die mooiste sonsopkoms en sonsondergange hier, aangesien ons die enigste dorp in Suiderlike Afrika is waar jy die son sien opkom oor die see en weer sak. Die orange rooi strale verhelder en kan mens nie help om te voel hier wil jy nie WEG GAAN NIE! Die erf is binne 'n paar sekondes se stap van die strand af. NOTE: St Helena Bay – also known as “Die Agterbaai” – is one of the world’s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants. This sleepy little fishing village is awakening to the needs of its community. Today all manner of industries abound – from pottery making and art classes, to state-of-the-art commercial ventures such as abalone and oyster farming. Click here to Translate
Size
454.00
Schools
Hp Williams Laerskool Sardyntjie Pre-primer Stompneusbaai Laerskool Hoerskool Vredenburg Laerskool Vredenburg Curro Privaat Skool in langebaan
Vicinity
Sandypoint Beach Estate ontwikkeling Sandypoint Hawe & Visfabriek ( Industrieel ) Mini Supermark met vulstasie, restaurant en winkels 15 minute van Vredenburg en Velddrif 16 Minute van Vredenburg Privaat en Provinsiale Hospitaal St Helena bay Hotel St Helena bay Police Station St Helena bay Harbour
Security
Yes
Times Viewed: 73 (Since listed or for the current month)