Property in very neat condition, walking distance from schools
Description
Uitstekende waarde. Baie netjiese 3-slaapkamerhuis met moderne afwerkings. Dubbel motorhuis. Braai op patio. Maklike onderhoubare tuin wat ten volle omhein is. Baie min onderhoud nodig aan huis. Binne loopafstand van alle geriewe en see. 'n Moet om te sien, veral vir die jonger paartjie of afgetredes. Click here to Translate
Bedrooms
3.00
Bathrooms
1.50
Garages
2.00
Kitchen
Yes
Dining Room
Yes
Square M Covered
150.00
Schools
Loop afstand na 2 skole. privaat skool 15 km.
Vicinity
Binne loopafstand van skole, winkels, kerke en die see. Hospitale ongeveer 12 km vanaf huis
Lapa/braai
Yes
Stove
Yes
Pets
Yes
Built in Cupboards
Yes
Times Viewed: 82 (Since listed or for the current month)